Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

Briewe van ons lesers

Wayne Jacobs skryf:

Ek het ‘n gesegde: “Onderhoud kos soms baie, maar geen onderhoud gewoonlik baie meer!” Wat dit beteken is dat as iets op ‘n gereelde basis korrek in stand gehou word, kos dit wel geld; maar wanneer daar geen instandhouding gedoen word nie (veral oor lang tydperke) word dit baie duur om reg te stel. Dikwels word dit selfs te duur om die probleem reg te stel.

‘n Goeie voorbeeld hiervan is “Potholelanesberg”, oftewel die Pilanesberg Natuurreservaat. Hierdie reservaat is in ‘n antieke vulkaniese vlakte gesetel en vandag verskyn die kraters teen ‘n kommerwekkende tempo oral op die park se oppervlakte. Ek besit al 20 jaar ‘n tyddeel by Manyane en elke jaar onderneem ek die groot trek vanaf Kaapstad hierheen – ‘n afstand van byna 4 000km heen-en-weer.

Teen die huidige brandstofprys beloop die koste ongeveer R12 000 aangesien ek ‘n 4WD-voertuig bestuur. Ons moet op pad sowat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë

Related Books & Audiobooks