Huisgenoot

Hoekom is ’n kameelperd se nek so lank?

‘PALAWA die kameelperd sit in die Babbelboomhuis. Sy het ’n spieël van die huis af gebring en bekyk haarself.

Sy draai haar kop skuins – eers na die een kant toe en dan na die ander kant toe.

“Wat op aarde doen jy?” vra Paloeka die leeu toe hy by die boomhuis aankom.

“Ag, ek kyk net iets,” sê Palawa. Sy kyk vir Paloeka en dan weer vir haar weerkaatsing in die spieël. Sy lyk sommer diep ingedagte.

“Hallo, julle twee!” groet Bibi opgewek toe sy by die deur inkom. “Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related Books & Audiobooks