Huisgenoot

LIEFLIKE LOUISE

DIT is die heel laaste plek waar ’n mens sou verwag om ’n koninklike raak te loop: agter die kasregister by ’n kwekery besig om aankope soos mis, slakaas en dahlias op te lui.

En dis presies waarop lady Louise Windsor (18) gehoop het nadat sy dié werk by die tuinsentrum naby haar ouerhuis by Bagshot Park in Surrey, Engeland, gekry het.

En met haar plat-op-die-aardehouding het sy so goed ingepas dat min inkopiegangers besef het die mooi blonde meisie met die skaam glimlag is die koningin se kleindogter.

Wanneer sy nie as kassier gewerk of klante gehelp het nie, was Louise

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related