MY TERAPIE VIR DIE SWAAR
Sep 09, 2022
4 minutes
Deur SIPHOKAZI ZAMA
Foto’s:
FANI MAHUNTSI
OOR vasbyt kan jy die lenige Tete Dijana min vertel. Eindelose ure van oefen in wind en weer, beserings, maande weg van sy gesin … Maar toe hy die eindstreep van die moordende Comrades-marathon gewaar, was al die opoffering en pynlike blase vergete.
“Eers toe het dit by my ingesink dat ek gaan wen. Ek het vir myself gesê: ‘Dis nou mý wedloop,’ ” sê Tete (34) glimlaggend buite sy ooms se woonplek in Mahikeng, waar hy ten spyte van sy nuutgevonde roem steeds woon.
Verbygangers kom groet gedurig terwyl ons gesels, of fluister hoorbaar vir mekaar: “Dis die Comrades-wenner!”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days