TV Plus Afrikaans

Vaderlike rol

DOOD EN BEGRAWE?

Marvin en Werner is al bykans ’n maand weg. Treur jy saam met hul familie? Of dink jy iets skort iewers?

Romeo (Clint Aplon) is in ’n penarie: Sy speurderpa, (Duncan Johnson), is vermoedelik dood nadat hy middel Augustus ontvoer (Sesethu Ntombela) se familie afhandel. Maar hulp is byderhand van iemand na wie Romeo opkyk, wat onlangs deur sy eie persoonlike beproewings moes worstel: Hillside se gawe dokter Fikani Chauke (Nicholas Akuna). “Fikani beskou dit (om te help) beslis as ’n eer en ’n plig,” sê die akteur. En hy gaan die jong bruidegom die raad gee wat hy wens hyself gekry het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related