H Weekdae SABC1 (*191) 08:00
O Saterdae SABC1 11:00
VERLEDE KEER
Tracy het die seuns gewaarsku om versigtig te wees rondom hul huismaat, Sphe het ’n oplossing vir haar probleme gekry, en Zikhona het ’n moontlike oplossing gehad vir Nontle se familie-ellendes.