Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Tot watter extent wil jy die vrede in jou verhoudings bewaar? Verhoudings is 'n groot deel van ons lewens en beïnvloed ons almal op die een of ander manier. Maar tot watter mate wil jy veg om die vrede in jou verhoudings te bewaar?

Verhoudings bestaan uit twee mense, of dit nou romanties, vriendskaplik of 'n ouerkind-verhouding is. Dinge kan baie moeilik of selfs toxic raak tot so 'n mate dat dit jou as mens kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related