Huisgenoot

AITSA, BRAD IN ’N ROMPIE!

DIE wêreld se knieë was lam die oomblik toe hy sy eerste verskyning op die silwerdoek maak. Daardie ondeunde oë, die gebeitelde spiere, die charisma, die skewe glimlag …

Wie kon Thelma verkwalik toe sy halsoorkop op hom verlief raak, al was hy toe al die tyd ’n skobbejak wat al haar geld gesteel het?

Brad Pitt (58) het dalk net ’n klein rol in die kultusfliek Thelma & Louise gehad, maar dit was genoeg om ’n voet in die deur te kry – en van daar was dit al die pad boontoe.

Hy het ons meegevoer in , laat lag in , laat huil in , ons het en was saam met hom met afgryse vervul in . En nou verkyk ons ons aan Brad in ’n romp.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related