Huisgenoot

HOERA VIR DIE BRENAISSANCE

DEESDAE lyk hy allermins soos die wêreldberoemde ster wat in die 1990’s met ’n gebeitelde kakebeen en blokkiesmaag gespog en die groot rolle gekry het.

Trouens, sou jy nou op straat verby Brendan Fraser stap, sal jy hom waarskynlik nie herken nie. Toe die fliek waarin hy tans te sien is hom onlangs weer in die kollig plaas, het dit oor sy transformasie gegons.

Van die ekstra kilo’s waaraan hy deesdae swaar dra, het hy spesiaal vir sy rol as ’n vetsugtige Engelse onderwyser genaamd Charlie in die fliek The Whale aangesit. Die vol figuur wat kykers in voorprente sien, is ook nog ’n bietjie opgeblaas met behulp van ’n vetpak en grimering.

Maar Brendan (53) en skielik meer soos ’n gewone ou met ’n boepie as ’n Hollywood-hartebreker gelyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde