Robert Pattinson
Feb 25, 2022
2 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
ROBERT PATTINSON, BATMAN?
oe in 2019 aangekondig is dat Robert Pattinson (35) nou die karakter van die donker ridder, Batman, gaan speel, het die sosiale media behoorlik gegons. Hy is immers die lang, maer Britse akteur wat bekend is as die spierwitgegrimeerde vampierkarakter Edward Cullen van die destydse -fliekreeks. Kritici kon hom bloot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days