Huisgenoot

AS DIE REKORD SPAT!

HY HET glad nie ’n voorliefde vir soetgoed nie, en sjokoladesmeer is nie eens vir hom lekker nie. Nou hoekom sal Billy Cowley dan alles wil uithaal om soveel daarvan so vinnig as wat hy kan in sy mond te prop – en dit met net een vinger?

Al het hy geen lus vir soetgoed nie, het hy ’n passie vir wêreldrekords – en Suid-Afrika se eie Marmite-man is nie tevrede met net een agter sy naam nie.

Nou, 20 maande nadat hy in Oktober 2020 ’n nuwe wêreldrekord opgestel het toe hy 420 g Marmite binne ’n minuut verorber het, is hy terug in Hennie’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related