Huisgenoot

DIS MOS NOU ’N BRAAI!

SO BYNA is daar konsternasie hier op die braaistasie. Ná ’n dag en ’n half langs die vuur waar Gielie Basson na die wêreldrekord vir die langste braai ooit mik, wil-wil sy bene onder hom invou.

Nou wil hy net huis toe gaan vir ’n slapie. Maar wat dan van sy droom om die wêreldrekord van ’n 80 uur lange braai te verbeter, die een wat deur die Suid-Afrikaans gebore Jan Greeff in 2014 in Columbus, Ohio, opgestel is?

Op hierdie oomblik dink Gielie (48) aan sy ondersteuners, die mense van Calitzdorp in die Wes-Kaap wat by die Zamani Grill saamdrom en aan sy vriende daar ver by die Wêreldbeker rugbytoernooi in Frankryk wat via foto’s op te sit,” sê Gielie op sy braaiwerf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke