Huisgenoot

ONS BREEK REKORDS

WIL jy vanjaar na ’n groot doelwit streef?

Vergeet van net gewig afskud of bloot ’n nuwe stokperdjie aanleer – hoe klink ’n wêreldrekord agter jou naam?

En nee, jy hoef nie Olimpiese Spele toe te gaan om jou prestasie te verewig nie – daar is wêreldrekords vir byna enigiets waaraan jy kan dink, en verskeie Suid-Afrikaners het al naam gemaak.

Hier is van die sonderlinge rekords wat Suid-Afrikaners verlede jaar opgestel het – dalk kan dit jou inspireer om iets eiesoortig aan te pak.

MEESTE TOUSPRONGE IN 8 UUR

SD Heijns Touspring is nie net ’n kinderspeletjie nie – en SD Heijns (22) kan dit langer én vinniger as die meeste mense ter wêreld doen.

Dié Pretorianer het in Mei verlede jaar die rekord probeer opstel vir die meeste touspringspronge in agt uur. Hy het vooraf vier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w