ELDERS OP AARDE
Jul 29, 2022
2 minutes
VSA
HARRY WORD BESTUDEER
Die Texas State University bied nou ’n hele module oor Harry Styles aan. Die kursus, wat volgende jaar aangebied word, sal studente meer leer oor die Britse treffermasjien se impak op die musiekbedryf.
Die module behandel ook sosiale stand, mode, aanhangerskultuur en internetkultuur.
Harry sluit aan by die popster Taylor Swift,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days