Huisgenoot

RUS VIR RINA

MISKIEN is daar geen beter manier om dit te beskryf as om te sê sy staan voor ’n kruispad in haar lewe nie, al klink dit ook hoe afgesaag.

Maar dis waar : Agter haar lê die pad waarop sy 50 jaar lank al loop; een met hoogtes en laagtes, gelyke ooptes en steil bulte. En voor haar … Wel, voor haar lê die onsekerheid.

Ná ’n roemryke loopbaan wat oor vyf dekades strek; ná meer as 30 albums en toere oor die land en wêreld heen, vra die bekroonde sopraan Rina Hugo haarself nou byna daagliks: Wat nou?

“Ek is op ’n vreemde plek,” probeer sy dit beskryf.

Vreemd?

“Ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related