Huisgenoot

Waar kom klere vandaan?

PALAWA die kameelperd kruip agter die kas in die Babbelboomhuis weg. Sy wil vir Paloeka die leeu en hul vriendin Bibi uitvang met ’n grappie.

Palawa was gisteraand tot laat besig om ’n ou sokkie in ’n oulike handpop te verander. Sy het knope aangewerk vir oë en ’n strikkie bo-op die kous vasgewerk.

Paloeka gaan sit rustig, en kort daarna kom Bibi by die boomhuis aan.

“Bibi, het jy dalk vir Palawa gesien?” vra Paloeka.

“Nee, ek dog sy is by jou,” sê Bibi.

“Hallo, julle!” sê ’n skor stem.

Bibi en Paloeka kyk op toe hulle die vreemde stem hoor. Van agter die kas verskyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related