ALS OOR KONTOERE
Jul 22, 2022
3 minutes
Deur LEILA PETERSEN
AS JY met die Kardashians tred gehou het, sal jy weet kontoerskepping is een van hul staatmakergrimeertegnieke. Maar hulle het glansspanne byderhand om die afgeronde voorkomste maklik te skep. Vir ons by die huis kan kontoere skep aanvanklik ’n bietjie intimiderend wees en dit verg oefening en kennis om ’n volmaak gevormde gesig te kry.
Hier’s wat jy benodig om jou beste kenmerke te definieer, verbeter en na vore te bring.
WAT IS KONTOERSKEPPING?
Kontoerskepping is ’n tegniek wat dimensie by die gesig voeg. Dit behels
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days