Huisgenoot

SUIDOOSTER SAAM MET RUTH

DIE woorde “Voorheen op Suidooster” het maar pas op die skerm verskyn. Maar in haar gewone stoel, met ’n gehekelde kombers oor haar skoot om die winterkoue se tande te trek, sit ’n bejaarde vrou oorgehaal vir haar jongste porsie lief en leed.

Ontmoet die 86-jarige Ruth Hendricks, onder die mense van Bishop Lavis as Ouma Ruth bekend. Maar deesdae is sy ver buite die grense van haar gemeenskap bekend. Hoekom? Want dié superaanhanger van die kykNET-sepie se kwinkslae oor die karakters se doen en late laat die land skater.

“Ek sit net hier, reg voor die TV, ” vertel sy oor die sepieafspraak wat sy nooit misloop nie. En vandag saam.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related