ELDERS IN DIE WÊRELD
Jul 08, 2022
2 minutes
ITALIË
NUWE REËLS KOM VIR E-SKOPFIETSE
ie stadsraad van Rome, Italië, gaan nuwe reëls instel vir elektriese skopfietse omdat daar soveel ongelukke deur mense op dié fietse veroorsaak word. Die huur van e-skopfietse is gewild in die stad, en daar is tans 14 500 van hulle beskikbaar. Maar mense ry te vinnig en op sypaadjies daarmee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days