Huisgenoot

VRA VIR IRMA

‘DIS OOK OUKEI AS JY ’N DAG BELEEF WAT JY NIE UIT DIE BED UIT KAN OPSTAAN NIE’
– IRMA

OM TE WEDUWEE

V Liewe lesers,

As gevolg van die groot getal briewe wat ek die afgelope ruk van weduwees ontvang het, het ek gaan aanklop by weduwees wat ek ken. Ek het hulle gevra wat is die een enkele ding omtrent hul weduweeskap wat hulle kan deel met lesers wat hulle in dieselfde bootjie bevind.

Ek begin by myself: Die inperking het begin net nadat my man oorlede is. Ek het gou besef om afgesonder te wees van vriende en familie, wat vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related