Huisgenoot

TUIS MET GOD EN GENADE

IN BAIE opsigte is hy weer die seuntjie wat hy was.

Maar snags, wanneer hy slaap, hou die vyfjarige Marno sy handjies soms digby sy keel.

“Ek dink daar is dalk ’n deel in sy kop wat weet iets het met hom gebeur,” vertel sy ma.

Ook vir Helga Muller voel die lewe deesdae veel meer soos die ou dae. Sy is tuis met gewone ma-dinge besig. Dán vou sy wasgoed op, dán moet sy gou ’n vreemde kat uit die woonstel laat.

’n Rukkie later vra sy verskoning vir die speelgoed wat op die sitkamervloer rondlê.

Marno en sy boetie, Zaydin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks