Huisgenoot

DODELIKE SENDING

TOE die joernalis Dom Phillips in die donkergroen reënwoud aanland, het hy hope rede gehad om vir sy veiligheid te vrees.

Die Javari-vallei, waar dié Britse joernalis hom begewe het, is een van die laaste werklik wilde streke in die wêreld.

Dis op die grens van Brasilië en Peru, ongeveer so groot soos Portugal, en bestaan uit onherbergsame valleie en diep moerasse wat nog grotendeels onverken is. As ’n mens daar in die modder of bruisende rivierwater sou verdwyn, is die kans omtrent nul dat iemand jou sal vind. In die Amasone se vertakkings wriemel alligators en anakondas, en aan die oewer sluip jaguars op soek na hul volgende maaltyd.

En tog het die klip

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related