Huisgenoot

WANNEER ’N VRIENDSKAP ’N EMOSIONELE AFFAIR WORD

DIT het dalk onskuldig begin: ’n vriendskap met iemand by die werk met wie jy goed oor die weg kom. Maar kort voor lank spoel die geselsies in die kombuis oor na tydjies wat spesiaal saam afgeknyp word of selfs drankies ná werk … En gou deel julle ál meer hartsgeheime en gelaaide oomblikke met mekaar, selfs meer as wat jy dalk met jou huweliksmaat deel.

Wanneer ’n platoniese vriendskap in so ’n emosionele verhouding ontwikkel, moet jy katvoet wees, maan kenners. Want ja, daar ís iets soos ’n emosionele affair, en dit kan jou huwelik groot skade berokken.

“Jy hoef nie saam met iemand in die bed te spring om ’n affair te hê nie,” sê dr.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related