Huisgenoot

TiNo

‘EK DINK, DROOM EN SKRYF IN AFRIKAANS’

’N DROOM-BEGIN

ié 20-jarige sanger het mense laat regop sit met sy rasperstem toe hy verlede jaar “vir die lekkerte” video’s van hom wat sing op TikTok begin deel het. Die sanger Jan Blohm was so beïndruk met TiNo se weergawe, hier. Die album bestaan uit sewe en drie oorspronklike liedjies, “Afstand”, “Sterrekind” en “Mandjie vol liefde”. bevat “ ’n liedjie wat pas by elke emosie en gevoel”, sê TiNo. “Daar is liedjies om te luister as jy gelukkig of hartseer is en selfs as jy wil sokkie. Elke liedjie vertel sy eie storie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks