Landbouweekblad

Om die fonduepot

Ek weet nie watter onthaalmodes daar in die vroeë 1970’s in Suid-Afrika was nie, maar in Lon-den was fondue uiters gewild en modieus.

Ons drie kinders is gewoonlik saamgesleep wanneer ons ouers by hul nuwe Engelse vriende gaan kuier het, of etes bygewoon het by die woonstel van George Boshoff en Johann Holzapfel, twee Kapenaars wat deur dieselfde koerantgroep as Pa na Londen gestuur is om nuus te skryf. Amper elke twee-de samekoms van die grootmense het ’n fonduepot behels.

Ek het twee soorte fonduepotte beleef – olie en kaas – maar die beginsel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related