Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘JY KÁN LEEF MET MEERVOUDIGE SKLEROSE’

As die lewe klappe uitdeel moet jy opstaan, sê Thys die Bosveldklong. En dis presies wat die sanger doen, want hy is weer terug op die verhoog

Dit is sulke ware en wyse woorde. Die lewe klap ’n mens soms so hard dat jy val dat jy hik, maar bly lê kan jy nie. Die lewe wil gelewe word. Baie sterkte en beste wense vir jou, Thys. ELSABE

Thysie, jy lyk stunning! Jy is en bly ’n wenner. Hou jy net aan om so sterk te wees, asseblief, en ons sal aanhou om jou te ondersteun en vas te hou en in ons gebede te hou. ANITA

Ek is in 2013 gediagnoseer. My neuroloog het vir my gesê MS gaan saam met my leef,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related