TV Plus Afrikaans

‘Mense is my passie’

Ontbytsake Seisoen 9 Saterdae kykNET (*144) 07:30

“Ogonna, Griet, dis ’n oomblik gelede,” sê die aktrise en TV-aanbieder Eloise Cupido (44) skertsend oor haar heel eerste dag op die stel van die oggendprogram Ontbytsake wat Saterdae om 07:30 uitgesaai word. “Dit was eintlik al in Mei 2014 en sedertdien geniet ek steeds elke opname wat ons maak,” sê sy trots.

As jong student wat in die vroeë 1990’s drama aan Tukkies in Pretoria gestudeer het, het sy aanvanklik nie gedink aanbiedingswerk is vir haar bedoel nie, maar vandag is dit haar brood en botter en sy kan eenvoudig nie genoeg daarvan kry nie. “My

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related