Kuier

SUUR OOR SKULD

Hoekom gaan my suster so aan oor geld? Sy kan dit mos afskryf. Sy het dan meer as ek.

Baie van ons ken dié storie. 'n Familielid trek swaar en leen geld by jou, maar as dit by terugbe-taal kom, is hulle tjoepstil. Dis 'n ongemaklike situasie wat dikwels tot konflik lei en verhoudings kan laat uitrafel. Hoe nou?

Ekonomiese tye is taai en jy wil nie sien dat iemand, veral familie, swaarkry nie. Is daar 'n veilige manier om so 'n situasie aan te pak?

Navorsing wat deur gedoen is, toon byna die helfte van mense (46%) wat geld aan familie of vriende leen, het 'n negatiewe uitkoms. Altesaam 37% sê hulle het geld verloor en 21% sê hul verhouding met die persoon vir wie hulle geleen het, is opgemors.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks