Tuis

KOEL Karoo-bloutes

DIE EIENAARS Jeani en Jean Johnson en hul dogtertjie, Milan

WAAR Beaufort-Wes

GROOTTE 8 x 7m + stoep van 3 x 7m

Toe Jeani Johnson einde 2017 haar Karoo-man na sy hartland volg, was dit behoorlik sak en pak – selfs haar stadsidees vir mooimaak het saamgegaan.

“Ná sy studies in die Boland moes Jean terug Beaufort-Wes toe om sy familie se slaghuis en vleisverwerkingsaanleg te help bedryf,” vertel Jeani. “Ons het altyd geweet ons gaan hier kom woon, daarom het ons ’n huis op die dorp gekoop. Ons het dit saam-saam opgeknap, hoewel my bydrae oor die telefoon uit Groenpunt gekom het.”

Twee jaar gelede, in 2019, begin hul hande wéér jeuk vir so ’n lekker saamwerkprojek. Hulle het die verwaarloosde klein pakkamer in hul agterplaas in die visier gehad. Plan A was om dit in ’n tuiskantoor te omskep, maar hulle het gou besef dit het baie groter potensiaal vir ’n lekker oorslaapruimte, selfs ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related Books & Audiobooks