DÍT MAAK LANDBOUMEESTERPLAN ANDERS AS VORIGE PLANNE
May 27, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: VIDA BOOYSEN
landboumeesterplan wat onlangs onderteken is, skep ’n mandaat vir die private sektor om die agterstand met infrastruktuurontwikkeling in die landbou aan te pak. Dit is ’n baie spesifieke en gedetailleerde plan wat die vennote wat dit onderteken het, verantwoordelik teenoor mekaar hou, vol-gens prof. Ferdi Meyer, direkteur van die buro vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days