Weg!

Renosters,riwwe en seeskilpaaie

ZOELOELAND - MAPUTALAND

HOE LANK IS DIE TOER?

8 nagte, 9 dae (verblyf in tente)

TOERDATUMS

27 November – 5 Desember 2022

HOEVEEL KOS DIT?

Koste R15 750 p.p. Halfprys vir kinders jonger as 10

WAT INGESLUIT IS

 Die dienste van ’n ervare toergids

 Tweerigting-radio’s vir alle voertuie

 Alle kamptariewe, toegangstariewe, en geadverteerde aktiwiteite

 Alle tente en kamptoerusting, insluitend eetgerei en breekgoed

 Drie maaltye elke dag, plus koffie en tee by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related