Kuier

ARMOEDE & OUERSKAP

RAAK WYS MET… Brenden

Baie dinge raak vir jou bekend as jy gereeld by dieselfde verkeerslig stilhou.

Jy verstaan die ritme van die verkeerslig. As jy stop wanneer die verkeerslig na oranje oorslaan, kan jy maar rustig wees, want dan gaan dit ’n tydjie neem voor die groen pyltjie aandui jy kan ry. Soms vervies jy jou as die ouens voor jou nie vinnig genoeg ry nie, want jy weet presies hoe lank jy moet wag voor dit jou beurt is.

Maar wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related