Huisgenoot

KNIP ’N UILTJIE BEDAGS EN HELP JOU BREIN EN LIGGAAM

VOEL jy gedurig asof jy te min slaap kry? En wanneer jy wel saans jou kop neerlê, sukkel jy om aan die slaap te raak – of jy word gereeld wakker in die nag. En môre voel jy maar net weer moeg …

Jy is nie alleen nie; ál meer mense sukkel om gesonde slaappatrone te handhaaf, sê die Franse neurowetenskaplike dr. Brice Faraut. Brice het die rampspoedige gevolge van swak slaap jare lank bestudeer en is nou vasbeslote om mense sover te kry om bedags ’n uiltjie te knip.

“Om bedags te dut, wat in die Mediterreense streek as ’n siësta bekendstaan, is ’n wonderlik beskermende rustyd in die kleine wat help met herstel, troos, genesing en versterking – in so min as 10 minute.”

In hierdie verkorte, geredigeerde uittreksel uit sy boek,, verduidelik hy hoe om ’n dagslapie tot jou voordeel in te span.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related