Kuier

Redakteursbrief

HALLO MY KUIER-MENSE,

Moedersdag is ’n baie spesiale dag op die kalender. Dis ons kans om hulde te bring aan alle ma’s sonder wie se opofferings ons niks in die lewe sou bereik nie. Dis een dag op die kalender wat ons maar alles kan uithaal om hulle te bedank en te vereer vir alles wat hulle vir ons gedoen het en steeds doen, hoewel dit eintlik elke dag van die jaar moet gebeur.

Maar Moedersdag is ook vir baie van ons een van daardie dae wanneer die vermisting na ’n ontslape moeder of een met wie jy dalk nie ’n sprokiesverhouding het nie, die grootste is. Dit maak seer, maar as jou ma nog met jou is, is dit nooit te laat om aan die verhouding te werk nie.

Die meeste ma’s sal regtig alles in hul vermoë doen om hul kinders te beskerm en die beste in die lewe te gee. In Ernusta Maralack se aangrypende voorbladstorie (bladsy 10) kry ons ’n eksklusiewe kykie agter die skerms van wat ma Madeegha Anders, Taliep Petersen se eksvrou, en haar kinders werklik alles moes deurmaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related