WAT IS JOU OUERSKAPSTYL?
Apr 22, 2022
2 minutes
DEUR MARETHA BOTES
![f0044-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8hb2hd22809r44t6/images/fileOC0UZRVA.jpg)
oe Elise Olivier (37) uitvind sy is swanger, het sy besluit sy sal nié haar kind grootmaak soos wat sy grootgemaak is nie. Elise is ’n Oos-Londense ma van twee. Sy vertel:“My ma was genadeloos as dit by punte, prestasie en dissipline gekom het. Sy het eenkeer opgehou om met my te praat omdat ek met ’n gemiddeld van 90%‘slegs tweede’ in my klas was. Ek was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days