Tuis

Kos is op die tafel!

Broccolisop met hoender en pasta

Onder R95  Genoeg vir 4 Voorbereiding: 25 minute Gaarmaaktyd: 30 minute

 60ml botter
 60ml meel
 750ml hoenderaftreksel
 250ml melk
 500g broccoliblomme
 1 heel knoffelhuisie
 2 hoenderborsies, elk in die helfte gesny
 250ml pasta (ons het macaroni gebruik)

Smelt die botter en roer die meel by. Braai ’n paar minute en klits dan die aftreksel en melk geleidelik by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related