Idees

LIEF EN LEKKER

GESONDE HAWER-MOUTKOEKIES

As ’n soetlus jou oorval, is dié heilsame hawermout-en-klapperkoekies net die regte doepa – en dit bevat ook nie ’n ton suiker nie. Dis boonop ’n gawe opsie om vir iemand present te gee.

Maak: omtrent 80

Bereidingstyd: 30 minute

Oondtemperatuur: 180 ºC

Baktyd: 8-10 minute

♥ 4 x 250 ml (400 g) hawermout♥ 180 ml (60 g) droë klapper♥ 250 ml♥ 250 ml (350 g) gouestroop♥ 250 ml (140 g) koekmeel♥ 10 ml bakpoeier♥ 10 ml vanieljegeursel♥ 1 ml sout♥ 80 g melksjokolade, gekap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Stensil Met Gips
Versier papier met 'n mooi gips-ontwerp. Plaas 'n stensil op die papier, verf 'n laag gips daaroor en verwyder die stensil terwyl die gips nog nat is om die ontwerp te onthul.
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok

Related