Idees

SKUD AF JOU BLARE

is winter en tyd vir leegmaak en weggee. Dit klink dalk soos ’n teenstrydigheid, maar dit is ’n kragtige tonikum teen die koue. Die wind en die reën jaag ons binnetoe, dis ’n tyd vir opgaar en opkrul onder baie komberse … en tog raak ek benoud by die gedagte aan binnenshuis verkeer, van korter dae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Patroonkoekies
♥ vanieljekoekiedeeg (resep op bladsy 40) ♥ silikoonvorm van jou keuse ♥ ronde koekiedrukker ♥ koekroller 1 Maak die deeg aan volgens die vanieljekoekieresep op bladsy 40. Bedek die deegbol met kleefplastiek en sit dit vir minstens 1 uur in die yskas

Related