TV Plus Afrikaans

Die dae ná Days

Days Of Our Lives het ons met ’n naelbyteinde gelos. Op Vrydag 8 April, het dr. Marlena Evans (Deidre Hall) se hart ophou klop en toe is sy in ’n glansende wit kamer swewend tussen die hemel en die hel met slegs die geeste van Tony en Andre DiMera (Thaao Penghlis) en Princess Gina (Kristian Alfonso) om haar na die hiernamaals te lei.

Nou vra Suid-Afrikaanse kykers: “Wat gebeur daarna?”, want dis die laaste sien van Days omdat uitsendings van die program stopgesit het. tvplus tree in as jou gids vir die Days-hiernamaals. Ons sluit die huidige storielyne af en gesels oor die groot stories wat kom sodat jy op hoogte kan wees met wat nou in Days in die VSA gebeur (die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Openview Vir Almal
Aan die begin van Oktober 2022 het meer as 3 miljoen Suid-Afrikaanse huise hul deure vir TV op die Openview-platform oopgemaak. Openview vier nou dié belangrike mylpaal – én sy 9de verjaardag – met die Openview For Everyone-veldtog, wat tot Maart 202
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 19:00
@ETVSA @ETV @ETVONLINE Weekdae e.tv (*194/Oopenvie 104) 19:00 H Weekdae e.tv 11:30 O Sondae e.tv 08:30 Soka het Nomsa probeer troos oor haar besigheid, Funani was vasberade om Ona soos familie te laat voel, en Faith het die waarheid oor Sh

Related