TV Plus Afrikaans

Nou in Amerika

BOLD

Ridge en Brooke het goeie nuus vir Eric, Zoe en Carter slaap saam, en Wyatt is hewig ontsteld wanneer Flo ’n hawelose Quinn nooi om in te trek. Zende begaan ’n groot flater by Forrester Creations, Quinn beplan wraak op Brooke, en Ridge kan nie ontslae raak van die beeld van ’n Steffy onder die invloed van dwelms wat ’n flitsmes rondswaai nie. Steffy gaan vir rehabilitasie, Thomas se emosies is ’n warboel en hy probeer dr. Finn oor Liam waarsku. Dr. Finn loer ’n intieme oomblik tussen Thomas en Steffy af, en Ridge tree in wanneer sy stiefma, Quinn, Eric om vergifnis smeek.

DAYS

Iemand sinister sluip terug in Salem, en Kate kry rillings wanneer sy ’n eks raakloop wat sy nooit weer wou sien nie. Ben het baie op die hart en hy klop by John aan met die hoop op ’n simpatieke oor. Steve en Roman is bekommerd oor Kayla se gedrag, Nicole en Allie is gespanne wanneer Henry verdwyn, en Marlena is desperaat om Evan uit polisie-aanhouding vrygelaat te kry. Clyde lei Allie om die bos sodat sy hom by haar woonstel innooi, en Jennifer en Jack is verras wanneer hulle ’n brief van Hope kry. Chad raak agterdogtig oor Gwen, en Rolf onthul sy nuutste wetenskapprojek.

Y&R

’n Verpletterde Elena probeer die stukke van haar lewe optel, en Victoria waarsku Lily. Billy is op die agtervoet wanneer Phyllis om ’n guns vra, en Sharon en Nick is bekommerd oor Faith se vreemde gedrag. Lily probeer vir Billy reëls neerlê, Kevin verlekker hom in Adam se vernedering, en Nick reik uit na Phyllis, maar sy plan boemerang. Summer staan voor ’n moeilike besluit, Paul het verrassende nuus, en Elena is ontsteld wanneer sy sien Devon en Amanda bring meer tyd saam deur. Adam besluit om alle bande met sy pa te verbreek, en Chloe vertel Chelsea dis tyd dat sy nuut begin.

VERLEDE KEER

Abe het ’n nuwe polisiekommissaris aangestel, Chad en Abby was op ’n afspraak uit, en Lani het met Hope oor haar kommer oor JJ gepraat.

18 – 20 NOVEMBER

Sami en Lucas het ’n emosionele hereniging, Eric is ontsteld wanneer Nicole hom ignoreer, en Paul en Sonny werk aan hul probleem met Will. Victor se aankondiging verstom Maggie en Justin, Sonny vra Chad en Andre se hulp, Justin bring Steve en Kayla op die hoogte van Adrienne, en Abby sien hoe Sami en Chad mekaar soen.

23 – 27 NOVEMBER

Hope soek wraak, dis tyd vir Bonnie en Victor se troue, en Nicole verlaat Salem. Sami en Eric het ’n verjaardagpartytjie saam, Kayla en Steve kwel hulle oor Adrienne se gedrag, en Sami wil antwoorde oor Will hê. Jennifer soebat Eric om na Salem terug te keer, Bonnie se lewe is verwoes, en Hope neem Sami in hegtenis. Sheila vra Eli se hulp, en Adrienne bel Lucas in die geheim vanuit die tronk. Hope wil hê JJ en Lani moet geheime oor Will opdiep, en Justin, Steve en Kayla pro-beer Adrienne uit die tronk vrygelaat kry.

30 NOV. – 1 DES.

Eve keer terug na Salem, en Sami het nuwe planne om Hope in sonde te sien verval. SPELERS: Abby (Abigail) Deveraux Marci Miller •Abe Carver James Reynolds •Adrienne Kiriakis Judi Evans •Andre DiMera Thaao Penghlis •Anjelica Deveraux Morgan Fairchild •Anna DiMera Leann Hunley •Anne Milbauer Meredith Scott Lynn •Austin Reed Austin Peck •Ava Tamara Braun •Ben Weston Robert Scott Wilson •Brady Black Eric Martsolf •Bonnie Lockhart Judi Evans •Caroline Brady Peggy McCay •Carrie Brady Christie Clark •Chad DiMera Billy Flynn •Chille Dot-Marie Jones •Chloe Lane Nadia Bjorlin •Ciara Brady Vivian Jovanni •Claire Brady Olivia Rose Keegan •Coco Lauren Leatherer •Dario Hernandez Jordi Vilasuso •David Banning Gregg Marx •Deimos Kiriakis Vincent Irizarry •Drew/Shane Donovan Charles Shaughnessy •Eduardo Hernandez A. Martinez •Eli Grant Lamon Archey •Eric Brady Greg Vaughan •Eve Donovan Larson Kassie DePaiva •Gabi Hernandez Camila Banus •Holly Oakley & Taytum Fisher •Hope Brady Kristian Alfonso •Jade Michaels Paige Searcy •Jennifer Horton Melissa Reeves •JJ Deveraux Casey Moss •Joey Johnson James Lastovic •John Black Drake Hogestyn •Julie Williams Susan Seaforth Hayes •Justin Kiriakis Wally Kurth •Kate Roberts Lauren Koslow •Kayla Brady Mary Beth Evans •Lani Price Sal Stowers •Lt. Lou Raines Aaron D. Spears •Lucas Horton Bryan Dattilo •Maggie Horton Suzanne Rogers •Marlena Evans/Hattie Adams Deidre Hall •Nicole Walker Arianne Zucker Nichols •Paul Narita Christopher Sean •Philip Kiriakis John-Paul Lavoisier •Rafe Hernandez Galen Gering •Roman Brady Josh Taylor •Sami Brady Alison Sweeney •Shawn Brady Brandon Beemer •Sheila Tionne (T-Boz) Watkins •Sonny Kiriakis Freddie Smith •Stefano DiMera Joseph Mascolo •Stephanie Johnson Shelley Hennig •Steve (Patch) Johnson Stephen •Theo Carver Kyler Pettis •Thomas DiMera Elowen & Willow S. •Tripp Johnson Lucas Adams •Valerie Grant Vanessa A. Williams •Victor Kiriakis John Aniston •Will Horton Chandler Massey •Wyatt Scott Shilstone

VERLEDE KEER

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related