TV Plus Afrikaans

Tanya se groot val

Dis geen geheim hoe verlief Tanya (Liezl de Kock) en Werner  Visagie (Zak Hendrikz) is nie – dis genoeg om enigeen weer in die liefde te laat glo. Deel van die kultuur van hul huwelik is hul liefde vir dans. Wanneer hulle ook al nader aan mekaar wil voel of selfs wil ontsnap van die druk in die regte wêreld, dans hulle met mekaar.

Maar terwyl hulle in hul woonstel dans, is daar ’n ongeluk en die vloer gee mee onder Tanya, wat haar op (Nobuhle Mimi Mahlasela) in Oppiekoffie reg onder laat val. “’n Ligte aardbewing het ’n kraak in die vloer veroorsaak en die vloer het ingetuimel terwyl Tanya en Werner gedans het. Tanya het nou soveel pyn, sy het haar ribbes en sleutelbeen seergemaak,” sê Liezl. Die bewustelose Aggie en Tanya word na die Hillside-kliniek geneem, terwyl Werner homself blameer. “As hy miskien nie daarop aangedring het om te dans nie, sou hulle die aardbewing gevoel het. Die ongeluk sou dan nie plaasgevind het nie!” sê Zak. En dis net die begin van iets spookagtigs!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related