GRONDWATER ’N GEVOELIGE HULPBRON
Apr 08, 2022
2 minutes
— ROELOF BEZUIDENHOUT
FOTO’S: ROELOF BEZUIDENHOUT
Die tempo waarteen grondwater toenemend in Suider-Afrika onttrek word, is onvolhoubaar. Die streek sal vinnig moet leer uit navorsing wat deur instellings soos die instituut vir grondwaterbestuur van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gedoen is, sê mnr. Darryll Kilian, ’n konsultant by die ingenieursgroep SRK Consulting.
In die afgelope vyf jaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days