Landbouweekblad

Onsekerheid oor water skep nuwe risiko’s vir boere

DIE huidige wet word allerweë beskou as van die beste waterwetgewing ter wêreld, sê Janse Rabie, hoof van natuurlike hulpbronne by AgriSA.

Voorgestelde wysigings, wat klaarblyklik hoofsaaklik op regstelling van die verlede toegespits is, sou egter afbreuk daaraan doen, veral ten opsigte van die bestaande regsekerheid wat dit bied.

“Natuurlik is dit belangrik dat hulpbronne regverdig benut moet word en dat daar bemagtiging moet wees, maar die staat het reeds die afgelope 25 jaar hulpmiddels wat hy hiervoor kon inspan, wat hy ongelukkig nie benut het nie.”

Regstelling is byvoorbeeld net een van die elf faktore by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter