Landbouweekblad

Nuttig & nuut

NUWE ONKRUIDDODER VIR KORINGBOERE

’n Nuwe onkruiddoder wat onkruid by koring bekamp, Aubaine 518 SC (reg.nr. L11069, Wet 36 van 1947), is deur Corteva Agriscience bekend gestel. Dit bied beskerming as voorplant-, vooropkoms- en vroeë opkomsmiddel, veral in die winterreënstreke. Die onkruiddoder bevat die aktiewe bestanddele chlortoluron en isoksaben wat in plaaslike proewe ’n suksesvolle kombinasie teen raaigras

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass

Related