DIE KAROO SE FEES SKUD WEER VERE REG
Apr 08, 2022
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
IN 2020 was die Klein Karoo Nasionale Kunstefees die eerste fees wat afgestel is weens die covid- 19-pandemie.
Sedertdien kon die fees net ’n aanlyn lewe hê. Maar vanjaar kon Oudtshoorn eindelik sy arms weer wyd oopmaak om liefhebbers van die kunste op dié dorp te verwelkom vir die 26ste KKNK.
“Die KKNK is terug in persoon!” het Hugo Theart, die fees se kreatiewe direkteur, by die amptelike opening verklaar.
Al kon die teaters onder die covidmaatreëls net 50% vol wees, het die kaartjies goed verkoop en is buiteluggeleenthede goed ondersteun.
En heeltyd was almal bewus van die lekkerte daarvan om weer só te kan saamwees.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days