TV Plus Afrikaans

Liefde en groot avontuur!

Op My Eish!

Seisoen 2 Donderdae kykNET (*144) 20:00 (begin 14 April)

Die tyd het uiteindelik aangebreek vir die akteur Francois Jacobs (bekend vir sy rol as Sampie de Klerk in die Afrikaanse fliek Vir Die Voëls) om liefde op die kassie te vind. Vyftien pragtige vroue het die kans gewaag om in te skryf vir die maatsoekreeks en Francois beter te leer ken, en hopelik stap Francois nes die akteur Neels Van Jaarsveld (Luan in die dramareeks Dwaalster) wat aan seisoen 1 deelgeneem het, weg met ’n pasmaat wat hom op alle vlakke vervul.

ELKEEN UNIEK

Met die hulp van Francois se wingman, die komediant Schalk Bezuidenhout, reis Francois, Schalk en 12 van die 15 deelnemers (ná hy 3 aan die begin groet by wie hy nie aanklank gevind het nie) na Mbombela (Nelspruit, Francois se tuisdorp waar hy grootgeword het) in Mpumalanga waar die liefdesoekavontuur begin.

“Die dames is almal uniek en het hulle eie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related