Huisgenoot

Nuut op die rakke

JA-NEE: THE STORY BEYOND THE GAME

Deur DUGALD MACDONALD Flyleaf, R255*

Ek staan nie neutraal teenoor rugby nie – ek hou níks daarvan nie. As boekeredakteur moet ek egter alle boeke oorweeg wat na my gestuur word, en so kom dit dat ek die voorwoord van Ja-nee begin lees. Sommerso staan-staan, maar later moes ek gaan sit, want die storie sluk my in.

Dugald Macdonald begin vertel van ’n lewensveranderende ervaring wat hy op 13 Maart 2019 êrens tussen 11:30 en 12:15 in ’n tweedehandseboekwinkel in Kalkbaai gehad het. afgelei. Dit bring herinneringe terug van sy tienerdae toe sy ma dit elke week vir hom gekoop het as daar ’n plakkaat van ’n rugbyspeler in die middel was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related