Landbouweekblad

Vennootskappe teen die verval

Kyk ’n mens na die landbou en veral na landbougrond in Suid-Afrika, kyk jy vierkant vas in die land se verlede. Dit maak nie saak waar jou kop oor die saak staan nie, feite is feite. Dis swart en wit. Dis politiek. Daar is voorheen-bevoordeeldes en voorheen-benadeeldes. Iewers in die proses moet ’n ekwilibrium gevind word, maar dit word baie duidelik dat ons op die oomblik agteruit boer.

Kom ons kyk eerstens na die dreigemente, gevare en oplossings wat die landbou vandag betref. Teen die tyd dat die ondier van apartheid in die vroeë 1990’s amptelik tot ’n val gekom het, was die oorgrote meerderheid plase in wit besit. Feit. Dit was bykans voor die voet spogplase. Feit. Daar was nou baie voornemende swart boere wat in die praktyk wou deel. Feit. Min

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related