TV Plus Afrikaans

Elif is in ekstase

Dit was ’n rowwe en moeilike reis vir jong Elif (Isabella Damla Güvenilir) en haar ma, Melek (Selin Sezgin), tot dusver. In seisoen 1 van die bekroonde Turkse telenovelle, is die sesjarige Elif gestuur om by haar ma se vriendin te bly omdat Melek siek was en Elif se wrede stiefpa, (Hasan Balliktas), van plan was om Elif te verkoop om sy dobbelskuld te dek. “Dit is so ’n slegte ding om te doen om jou kind weg te stuur, maar op die ou end het Melek geen keuse gehad nie,” sê Selin. “Sy het die beste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related