TV Plus Afrikaans

Dít Kyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer en verwarde tydreisiger. Is dit alweer Paasfees?

Ek kyk nou: Die animasiereeks The Boys Presents: Diabolical, seisoen 1 (van 1) op Amazon Prime.

My mening oor die reeks: Dié vrolike, bloedige superheldanimasiereeks vir volwassenes speel af in dieselfde wêreld as die distopiese aksiekomediereeks The Boys en het ’n ouderdomsperk van 18+, want, mensig! Die storielyne sluit onder meer in ’n baba met dodelike laservisie, superheldkinders wat hul ouers wat hulle verlaat het wil vermoor, en ’n karakter wat ’n vriend skep uit haar eie . . . wel, kyk self. Elkeen van die agt episodes het sy eie animasiestyl, kies dus waarvan jy hou. Episodes is net minder as 20 minute lank, dit is dus perfek wanneer jy ’n anargistiese opkikker nodig het, of dramaties in afgryse wil rondhardloop en gil: “My oë, my oë!”

Episode 8 wys hoe Homelander die grootdoenerige psigopaat geword het met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related